eBook Etienne van Heerden À À Klimtol ePUB ò

Yo yo champion Ludo Loeloeraai’s uiet existence in Paternoster is thrown into disarray when his past starts catching up to him And while the local community is already ill at ease due to the presence of the enigmatic Snaartjie Windvogel the discovery of a gruesome murder shakes them to their core


10 thoughts on “Klimtol

  1. says:

    Ek lees rustig en proe proe aan KlimtolSo 'n lekkerte kan nie deurgejaag word nie Die dorpie Paternoster word lewendig en haal asem in hierdie boek terwyl Ludo Loeloeraai gewese klimtolheld skaars asemhaal so suutjies lewe hy Die skrywer bou 'n brug terug na In Stede van die Liefde se Matjiesfontein gemeenskap met die tragiese lewe van die eens belowende vioolspelertjie Snaartjie Windvogel wat deur haar Pa as seksslaaf verkoop wasDie skrywer draai sy hoofkarakter behoorlik vas in daardie klimtol wat nooit sy hand verlaat nie selfs nie op sy oudag nie Ludo ontwikkel duidelik ‘n obsessie met sy sport Hy word feitlik die kartonbeeld van homself wat deur sy borg gemaak is en dit het ‘n invloed op alle werks en sosiale verhoudinge in sy onmiddelike en latere lewe As Ludo die toneel van ‘n ongeluk verlaat begin die skuldgevoellens hom opdreun Die visioen van ‘n ongeïdentifiseerde vlieënde voorwerp wat moontlik in sy kleuterdae afgespeel het begin hom najaag Sy “vliepiering” word die metafoor vir sy klimtol die ligkol van die verhoogsaal word herhaal in die wye veld waar hy altyd alleen is as die voorwerp verskyn Dis sy persoonlike ligkol waarin hy belangrik en afgesonder kan staan wat altyd na hom toe terugkeeren waarvan hy nie kan ophou praat nie'n Goeie vriend wat my resensie gelees het maar nog nie die boek self nie het die volgende bydrae gelewer ek lei af dat die weerkerende yo yo ten minste drie simboliese betekenisse het die terugkomendeherhalende patrone van ons lewe; die visioen van ‘n UFO wat sterk aan Jung se essay daaroor herinner volgens hom is hulle ‘n projeksie; en sy tallose verwysings na sirkels as ‘n simbool van die psige asook die gespletenheid daarvan ‘n yo yo is immers ‘n gesplete sirkelDie leser se simpatie is ook sterk met Eenslie wat as sy gesin se enigste redding beskou was Hy moet boete doen vir ‘n ongeluk wat total buite sy beheer was Die klem val weereens op die groot skuld van stilbly van nie dadelik oop kaarte speel nie en in hierdie geval is dit ‘n refleksie op Ludo se skuld van nie 'n ongeluk rapporteer nieEk voel ook dat twee verdrinkings in die storie profeties kan wees ons boeremense glo graag dat dinge in reekse van drie gebeurSoos tieners maar doen blaas Doris Steyn lewe in die verhaal en veroorsaak ook ‘n “make over” en draai in Europa vir Ludo maar mens moet maar uitvind hoelank sy die oubaas van sy obsessiewe skuldgevoel kan weghou Die passievolle Elsabé is ‘n waardige dame wat soos die leser sal agterkom die regte keuses in die lewe maakDie wilde kind Snaartjie wat eers so fyn grootgeword het is nou duidelik op oorlewing ingestel Sy wen beslis die leser se simpatie al is haar dade totaal afkeurbaar Wie gaan haar redder wees en haar kop in die regte rigting draai? Sy bring veral daardie deel van kleindorpsheid na vore wat die mensdom maar nie kan afskud nie die vinger wys en swartskaapsoekery en die selfregverdiging van mense wat ander vervolgDan is daar Paternoster Daar sal seker vir almal goeie herinneringe opduik Myne was toe my man my lank voor die dorpie “ontwikkel” het in die broekieskroeg ingeneem het Daar was ek hartlik verwelkom deur die kroeg eienaar wie se seuntjie ook heel rustig daarbinne rondbeweeg het en gou was ek in gesprek met ‘n man wat vir my bokkoms geskil het en vertel het hy was die buurman van oorlede Alexis Preller wat ook ‘n spesiale vriend van my geword het nadat ek as student ‘n Kunsgeskiedenis werkstuk oor hom gedoen het Wat is Paternoster se rol in “Klimtol”? Die skrywer skets ‘n eerlike prentjie van armoede maatskaplike probleme dwelmgebruik en prostitusie ook bygeloof en wraak maar tussendeur skyn die onverganklike skoonheid van die plek en hope lesers sal tree vir tree saam met die karakters kan beweegSoos altyd is Etienne van Heerden se taal en beeldspraak foutloos en die boek wemel van stukke waarin veral die see herroep word byvoorbeeld “ hy gooi sy hart uit en beweeg en gaan deur sy freestyle hy is soos ‘n dolfyn wat buidel in die water en sy lyf die skittering ingooi” Hierdie is sulke briljante taalgebruik Die dolfyn kom soos 'n buideldiertjie uit die see op Ek hou van buidel wat werkwoord word en skittering 'n selfstandige naamwoord‘n Boek vol taal en inhoud verrassings en sal 'n uitstekende voorgeskrewe werk vir studente of vir boekklub besprekings wees


  2. says:

    Een gegeven paard mag men niet in de bek mond kijken Dus heb ik 130 pagina's lang mezelf voortgesleurd in dit gewonnen boek En toen heb ik het opgegeven Wat jammer wat jammer Ik had me er zo op verheugd; een voor mij geheel nieuwe schrijver een verhaal dat zich afspeelt op een continent waarover ik nog niet veel gelezen heb en ook nog eens een cadeautje Had ik teveel verwacht? Nee dat kan eigenlijk niet want ik heb niets gelezen over Etienne van Heerden en zijn boeken dus een verwachtingspatroon heb ik niet kunnen ontwikkelen Ik kan dus niets anders concluderen dan dat het me gewoon niet aanspreekt Het is niet andersMaar ik sluit wel af met een mooie zin die ik tegenkwam op pagina 101 Het is nog nauwelijks licht als hij met scheef geslapen haar op zijn kleine veranda staat uit te kijken over de grijze kromming van de baai


  3. says:

    Etienne van Heerden is die virtuoos van die Afrikaanse taal Klimtol is opnuut 'n bewys van die man se beheer sy aanvoeling en sekerlik sy liefde vir die taalAs roman slag die boek op alle vlakke spanningsvolle storielyn volronde karakters wat groei en ontwikkel tesame met verrassingselemente wat nie uitbly nie Tematies word verskeie sake aangeraak onder meer die lewe as sikliese gang dinge wat selde is soos wat dit lyk die goeie in die slegste van ons maar ook die slegte in die beste van onsVan Heerden noem dinge op hul naam sonder om dovekies om te draai Die boek is dus nie vir die prits en pruim nie


  4. says:

    Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai die yo yo kampioen Snaartjie Windvogel die vioolspeler uit In stede van liefde wat op Matjiesfontein grootword en as 'n sekswerker in die Kaap beland Elsabé en Doris Steyn en Eenslie Maree die Adelbors vorm die basis van hierdie langverwagte romanBovenstaande staat in de omschrijving van de boektrailer op You Tube Het Afrikaans hoort bij deze breed uitwaaierende roman zoals de 'yo yo' in de rechterhand van Ludo Loeloeraai hoort Het is bijna alsof het Afrikaans de verhalen vertelt en er geen schrijver aan te pas is gekomen Bijzonder knap zoals de vertaalsters Karina van Santen en Martine Vosmaer dat hebben weten vast te houden in de Nederlandse vertaling van KlimtolLudo Loeloeraai en Snaartjie Windvogel zijn naast Zuid Afrika de twee belangrijkste personages van  Klimtol De eerste is  ’n klimtolspeler wat in die jare sestig en sewentig deur die land getoer het om vertonings te hou as deel van Coca Cola se bemarkingstrategie en hom op sy oudag in die Weskusdorp Paternoster bevind De tweede is die jong meisie van Matjiesfontein wat deur haar pa aan die “lang manne” uitgelewer word Gedwongen door de lange mannen werkt Snaartjie als prostituee of zoals het in het Afrikaans wordt gezegd ’n lewe te maak uit turning tricks Wie van Heerdens In de Plaats van Liefde heeft gelezen kent Snaartjie als het zwarte meisje dat langs de kant van de weg op haar viool speelde en plotseling verdweenDe wijze waarop de klimtol door Ludo en Doris wordt bewogen zo vertelt van Heerden hun levensverhalen Zoals de klimtol wordt er heen en weer geslingerd tussen heden en verleden van alle personages net zoals de herinneringen van Ludo Snaartjie Eenslie Elsabé en in mindere mate Doris steeds weer teruggaan naar allerlei gebeurtenissen en onduidelijkheden uit het verleden om bijna direct weer weg te vluchten Zo wordt tergend traag stukje bij beetje duidelijk wat de impact van een door Ludo veroorzaakt auto ongeluk heeft gehad waarom Snaartjie door haar vader aan de lange mannen werd meegegeven wie en waarom de kreefteninspecteur gedood heeft en welke straf Eenslie zal krijgen voor zijn rol bij de dood van de predikantMaar dat is lang niet alles want van Heerden toont via al die snippertjes ook het Zuid Afrika van toen en van nu Niet alleen dat van de zwarte mensen maar ook dat van de witte Afrikaners die alsmaar vergeefs naar hun eigen plaats in dat ingewikkelde land zochten en zoeken Klimtol is geen verhaal dat direct vanaf de eerste zin de lezer bij de kladden grijpt en pas na vierhonderd pagina's weer loslaat maar voor de liefhebber van meanderende dooreen gevlochten verhalen over met het overleven worstelende mensen in een onmogelijk en waanzinnig geurig kleurig warm land is het bijna perfect Bijna omdat de sublieme Snaartjie Windvogel meer aandacht verdient dan ze nu krijgt Survivor mompelt Snaartjie Windvogel Dat stond op de voorruit van de gangsterauto die door Kliprug scheurde met zijn getinte ramen Er stond nog iets bij nog een woord Ja ja dat was hetUltimate SurvivorGerecenseerd voor Hebban Literatuur


  5. says:

    Lastig om onder woorden te brengen waarom deze knap gecomponeerde roman vol verschillende narratieve vertakkingen en diepere lagen mij nergens wist te beroeren of tot denken aan heeft gezet Misschien onbekendheid met de historische context van het moderne Zuid Afrika vanuit het perspectief van de blanke bevolking? Misschien toch een afkeer van die opzichtige verwijzingen naar de menselijke conditie achter spelen door de metafoor van de klimtol uit de titel steeds zo opzichtig op de voorgrond te plaatsen? Of misschien is het toch de wat zeurderige toon van verschillende personages die smeken om vergiffenis voor daden uit hun verleden of die de ballast dragen van dingen waar zij echt niks aan kunnen doen? Ik heb de roman uitgelezen met waardering voor het vakmanschap van zijn auteur maar het is zeker niet een werk dat mij lang bij gaat blijven


  6. says:

    Niet zomaar een roman het is ook een thriller een liefdesverhaal en het verhaal over schuldgevoelens en het leven in Zuid Afrika na de Apartheid Het verhaal draait om de jo jo kampioen Ludo Loeloeraai Hij is oud en denkt terug over zijn leven Hij heeft schuldgevoelens over een kind dat hij jaren terug onopzettelijk heeft dood gereden Dan verschijnt er een hoertje in zijn dorp er wordt een moord gepleegd en niets is meer wat het wasEen bijzonder spannend verhaal met toch nog wel een verrassende ontknoping Het boek gaat ook over het jo jo spelen Ik wist nooit dat dit zo'n bekende sport was In ieder geval een heel aparte wereld


  7. says:

    45 Wat een boek inclusief doordachte plottwist Voor wie meer wil weten lees hetUltimate Survivor wat duidelijk zal worden na lectuur van het boek


  8. says:

    Read my review in Dutch